The property listed below is no longer for sale. Click HERE to view other properties in the area.
Gee jou kinders 'n plek om te baljaar, die geleentheid is hier met die perfekte stuk grond om jou eie vakansie huis te kom bou. Kies jou styl en klas in die gewildste buurt waar jou huis waarde gaan behou. Boonop is die grond geleë naby die N2 en Hartenbos Spar en Langeberg Sentrum. Kom kyk liewer, bel nou!
Purchase Price R 850 000
Monthly Rates350
Type of PropertyLand
Pets AllowedYes
Land Size912 m2
Last Updated08 Sep 2021
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Hartenbos Heuwels!